info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Die 96-jarige mnr Karl Robert Krause van Duitsland het spesiaal na Suid-Afrika gekom om Oudtshoorn se volstruise te sien! Krause, 'n oudsoldaat en motorwerktuigkundige van beroep, wat ook al 'n boek oor sy lewe geskryf het, en sy vrou, Maria, is deur hul seun, mnr Jurgen Krause, na Suid-Afrika gebring. Hulle het in Schoemanshoek by die Montana Gastehuis van dr Wolfgang Beitz tuisgegaan. Hier voor saam met die Krause-egpaar sit raadslid James Swigelaar. Agter staan Beitz en die egpaar se seun, Jurgen, wat dieselfde dag sy verjaardag gevier het. Hy is 'n toergids wat gereeld Duitse toeriste na Suid-Afrika en Oudtshoorn bring.

Lewer Kommentaar

What is 13 + 3 ?
Please leave these two fields as-is:
BELANGRIK! Om te kommentaar, moet jy die sommetjie voltooi.   IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple maths problem.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX