info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Die kunsdepartement van die Hoërskool Oudtshoorn, ondersteun deur die Klein Karoo Agri Besigheidsentrum, die ATKV en The Photo Wworkshop se agtste Jeugkuns en Fotoweek, was weer baie suksesvol. Altesame 14 skole het deelgeneem en 509 inskrywings is ontvang. By van die deelnemers is (van links) mnr Johan Coetzer, organiseerder en kunsonderwyser, mnr Johan Claassen, skoolhoof, en mnr Jan Greyling van die Klein Karoo Agri Besigheidsentrum.

Lewer Kommentaar

What is 6 + 2 ?
Please leave these two fields as-is:
BELANGRIK! Om te kommentaar, moet jy die sommetjie voltooi.   IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple maths problem.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX