info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Vier leerders van die Klein Karoo Skool, John-Lee Smit en Wilroy du Plessis (agter), en Danray Booysen en Chrislo-Dean Kock (voor) is ingesluit in die SWD LSOB-krieketspan. Saam met hulle is die skoolhoof, mnr Hennie Baartman (links), en die skool se krieketafrigter, mnr Ernest Loff.

Lewer Kommentaar

What is 13 + 11 ?
Please leave these two fields as-is:
BELANGRIK! Om te kommentaar, moet jy die sommetjie voltooi.   IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple maths problem.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX