info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Die Langenhoven Gimnasium se drama-groep het deelgeneem aan die pas afgelope Logan-toneelfees te Fraserburg en 1 silwer en 3 brons medaljes teruggebring. Voor van links staan Annari Greyling, Jean-Mari Boshoff, Janneke Marais, Elize-Maré van Niekerk en Johan Janse van Rensburg. In die middel is mnr J Swart, Louis Marais, Johan Fourie, Lie-Mari van der Berg en mej A Nortier. Heel agter is Rinus Marais, Pierre Brandt, Dean Cooper en Wynand Ferreira.

Lewer Kommentaar

What is 9 + 11 ?
Please leave these two fields as-is:
BELANGRIK! Om te kommentaar, moet jy die sommetjie voltooi.   IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple maths problem.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX