info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Ongewone rygoed was Vrydagaand aan die orde van die dag by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se matriekafskeid. Hier lei Johan Fourie (regs), Gimmie-matriek, sy metgesel, Danielle Nel, wat spesiaal vir die aand uit Pretoria Oudtshoorn toe gekom het, saam met mnr Freek Blom op 'n perd na die matriekafskeid. Foto: Rudi van Heerden, The Photo Workshop

Lewer Kommentaar

What is 5 + 15 ?
Please leave these two fields as-is:
BELANGRIK! Om te kommentaar, moet jy die sommetjie voltooi.   IMPORTANT! To be able to proceed, you need to solve the following simple maths problem.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX