Comments on: Polisie bekyk kat-dood Deur Liesel le Roux

By: JP Fourie
Ons bly in Adderleystraat – ongelukkig agter iemand wat met voëls boer. My St Bernard is gif ingegee. Ons het nou in die 10 jaar wat ons hier bly 18 katte verloor, so ook alle bure wat wel katte aanhou/gehou het. Een kat is ook met ‘n windbuks in die kop geskiet, ander se kakebeen vergruis. Veeartskoste – R1500 – en moes toe in elk geval uitgesit word. Die “kerksaal” se kat, Sokkies – ‘n reggemaakte’ wyfiekat, is Woensdag, 29 September, ook in ‘n hok gevang en seker doodgeskop. (Die koster was maar te bly dat Sokkies die rotte- en duiwemisprobleem in toom gehou het.) Hier beter nou werk gemaak word. Ons is gatvol, om dit lig te stel. Die munisipaliteit vee hul agterent af aan klagtes. Ek sal ‘n dier NOOIT skade aandoen nie – maar ek voel ek kan die een wat die diere so doodmaak met my kaal hande verwurg.

Ek dink almal wat diere verloor het, moet bymekaar kom sodat ons iets aan die saak gedoen kan kry.

By: Lesch Nyuka
Dankie aan die DA regering wat die huise daar agter die polisievlakte in Bongolethu klaargemaak het voor Desember. Onse huiseloses en boarders sê dankie. Hulle gaan nou rustig in hul eie huise Braai ,Pootjies enna Kuier sonder om

gepla wees. Dankie, Daine.

By: L. van Huyssteen
Ons kat is geskiet met ‘n air gun en haar been is gebreek en moes geamputeer word. Klagte is ingedien, maar niks het daarvan gekom nie.  Ek weet nie waarom ‘n mens die moeite doen om te kla nie, want niemand help om iets te doen omtrent mense wat diere seermaak nie. Kan mense dan nie net kom sê as hulle ‘n probleem het met jou kat nie, dan kan ‘n mens mos iets daaraan probeer doen. Veral as jou bure met voels teel.

By: wonder maar net
Ja, ek het ook twee van my honde so verloor, ook in Reserwestraat, nadat hulle vergiftig is. Mag die persoon wat tot sulke dade in staat is vrede in sy hart vind. Ek treur nou nog oor my honde.