’N NUWE Suid-Afrikaanse-werklikheidskookkompetisie wat op kykNET gebeeldsend gaan word, word in Februarie in Prins Albert verfilm.
In die reeks, Kokkedoor, sal tien kokke oor 13 episodes teen mekaar meeding vir die titel as Suid-Afrika se eerste Kokkedoor! Inskrywings vir die kompetisie het op 11 Januarie gesluit en enigiemand – jonk of oud, opgelei of self geleer – kon inskryf.
In die kompetisies sal baie van die uitdagings om tradisionele Suid-Afrikaanse kos gebou word.
Die hoofbeoordelaars is Hetta van Deventer-Terblanche, chef en kenner van Suid-Afrika se kosgeskiedenis, en die bekroonde chef en restauranteer Nic van Wyk.








I hereby want to complain of the way tempory employment is given. The Kokkedoor Security take the neighbourhood watch as we as graded security officers who are registered by PSIRA can’t get the job. Please reply urgently. Jacobus Van Sensie, 0842564492