info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089
Facebook Besoek ons op facebook

Argief vir die ‘Events Calender / Kalender’ Kategorie


Events Calendar

Thursday, June 6th, 2013

Saterdag 8 Junie
• Tuishuis – teetuin en vlooimark vanaf 09:00. Kontak 044 272 0164.
• Inwoners van Oudtshoorn word gevra om die oggend te kom hand bysit by die hangbrug in Kerkstraat waar ondersteuners van die Droom vir Oudtshoorn-projek weer aan die werk is. (more…)

Events Calendar

Friday, May 31st, 2013

Vrydag 31 Mei

Wegneem-snoekete, 17:00 – 18:30. Kaartjies (R50) vooraf by NG Kerk Oudtshoorn-Suid-kerkkantoor, 09:00 – 11:30. Navrae: 044 279 1900.

Saterdag 1 Junie
• Rooiheuwelmark by Jamstreet Plaas. Vanaf 09:00. Navrae: 082 510 0516.
• Oudtshoorn Gholfdag. Eljada-Kairosskool. 18 Putjies – Afslaantye vanaf 08:00. Inskrywing : R120 per speler. Raffle. Tel: 044 272 4201 of 279 2609.
• Die Tuinroete Cliviaklub bied ’n gratis werkswinkel aan by die Caves Aftreeoord op Oudtshoorn vanaf 11:00 – 14:00. Almal is welkom. Kontak Vuuren by 082 695 6437 of 044 272 3959 vir meer inligting. (more…)

Events Calendar

Thursday, May 23rd, 2013

23 – 25 May
• 2013 President’s Trophy Air Race in Oudtshoorn.

Vrydag en Saterdag 24 en 25 Mei
Nasionale Kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Kultuurgeskiedenis vind op George plaas. Vir inskrywingsvorm en voorlopige program: Linda Labuschagne by 044 873 5343 / 079 617 4589 of Llabusch@westerncape.gov.za

Sondag 26 Mei
Anna Davel in die Jamstreet Plaasteater. 16:00. Navrae: 082 5100 516. Kaartjies (R90) by Bottega, Die Hoorn, Die Herrie en Jamstreet. Navrae: 082 5100 516. (more…)

Events Calendar

Friday, May 17th, 2013

Thursday 16 May
Outeniqua Quilter’s Guild Exhibition at Kleinplaas, Oudtshoorn. 14:00 – 16:00. Entrance fee: donation.

Vrydag 17 Mei
Die bekende Afrikaanse musiekgroep, Kaleidoskoop tree om 18:30 in Langenhoven Gimnasium se skoolsaal op as ’n fondsinsamelingsprojek vir Mariska Barnard, onderhoofmeisie van die skool, in haar stryd teen kanker. Lekker warm sop, pannekoek en koffie sal bedien word. Kaartjies R80 en R30. Kontak 044 272 2151. (more…)

Events Calendar

Thursday, May 9th, 2013

Vrydag 10 Mei
Wouter Basson in Langenhoven Gimnasium-skoolsaal. R100 pp, ligte ete ingesluit. Ten bate van Oudtshoorn Gideons. Kaartjies en navrae by Jurgens Burger (082 775 6661 of 044 272 8442). Tafel vir 10 persone kan ook bespreek word. (more…)

Events Calendar

Thursday, May 2nd, 2013

Saterdag 4 Mei
• Die Rooiheuwelmark by Jamstreet Farm brei uit om ook ’n vlooimark-afdeling in te sluit. Kontak Danie by sel 082 5100 516 of Alma by sel 083 657 5411 om te bespreek.
• Teebrtuin en Vlooimark vanaf 09:00 by Tuishuis Saterdagoggend. Kontak 044 279 1310.
• Mnr en Mej Gim. Kaartjies by skool teen R60. (more…)

Events Calendar

Thursday, April 25th, 2013

26 – 28 April
Prince Albert: 20th Olive Festival – food, wine, music and craft!

Saterdag 4 Mei
Mnr en Mej Gim. Kaartjies by skool beskikbaar teen R60. (more…)

Events Calendar

Friday, April 19th, 2013

Saturday 20 April
Witblitzstook and Potjieaand in Prince Albert. For more details contact the Fransie Pienaar Museum at 023 5411 172.

Sondag 21 April
Paassangdiens gehou in die NG Kerk Oudtshoorn-Suid, 09:30. Kontakpersoon: Mariana Bekker by 044 2791900. (more…)

Events Calendar

Thursday, April 11th, 2013

Saterdag 13 April
Boerebasaar by Klipdrift, Zebra se ou historiese kerkie. 09:00 – 12.00. Neem die Outeniquapas na Oudtshoorn, ry verby die kruis waar die pad na Uniondale afdraai. Ry tot by die bordjie Klipdrift. Draai links op die grondpad vir 4 km – kerkie op jou regterkant. Kontakpersoon: Ds Gert Nothnagel (044 888 1602 of 082 82 95407). (more…)

Events Calendar

Wednesday, April 3rd, 2013

29 Maart- 6 April
Absa KKNK op Oudtshoorn.

Saterdag 6 April
Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet Farm,
09:00 – 14:00.
Navrae: 082 5100 516. (more…)

Events Calendar

Thursday, March 28th, 2013

Donderdag 28 Maart
• Skole sluit vir vakansie.

Sondag 31 Maart
Lofprysingsdiens. 09:00. Gelei deur Jan de Wet. Oudtshoorn Moedergemeente, h/v Hoogstraat en Kerkstraat. Kontakpersoon: Annelet Nortier by 044 272 3130. (more…)

Events Calendar

Wednesday, March 20th, 2013

Donderdag 21 Maart
• Die Tjeggiese pianis Lukáš Vondráček tree op in Die Neelsie op Oudtshoorn. 18:00. R80. Kaartjies by Die Hoorn en KKNK-kantoor. Navrae: Linda Marques-Wilson by 044 203 8600.

22 en 23 Maart
• Perde-uithouritte dié naweek! De Zeekoe Meerkat Challenge by die Kansa Veilingskrale en De Zeekoe Gasteplaas buite Oudtshoorn. Uitkykpunte vir toeskouers 2 km buite dorp op Calitzdorp- en Lategansvleipad. (more…)

Events Calendar

Thursday, March 14th, 2013

Saterdag 16 Maart
• Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet Farm, 09:00 – 13:00. Navrae: 082 5100 516.
• Pampoenfees op Molenrivier (Du Toit Agri Meulrivier-plaas) 5 km voor Noll (70 km uit George op die N9-pad na Uniondale). 10:00. Kontak Gert en Martha Joubert by 044 8881655 of 0824960415 (more…)

Events Calendar

Friday, March 8th, 2013

Tot 9 Maart
• Hanepootpluk by De Krans Wynkelder van 08:00 tot 16:00. Eie houers is welkom.

Vrydag 8 Maart
NG Kerk Oudtshoorn-Suid hou basaar om 17:00 op die kerkterrein. Groente/vrugte, pannekoek, kindertafel, nagereg. Kafee en teetuin begin vroeër. Etes teen R50 vooraf by die kerkkantoor. Navrae: 044 279 1900. (more…)

Events Calendar

Friday, February 22nd, 2013

TOT 9 maart
• Hanepootpluk by De Krans Wynkelder, daagliks (behalwe Sondae) van 08:00 tot 16:00. Eie houers is welkom.
• Wingerdetes ten bate van Vygieshof Tehuis vir Bejaardes tydens wingerdpluk by De Krans Wynkelder op Calitzdorp. R55 per ete. Bespreek by 044 213 314/64. (more…)

Events Calendar

Friday, February 15th, 2013

Saterdag 16 Februarie
• Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet. 09:00 – 13:00. Navrae: 082 5100 516.

• Valentynsdans, Langenhoven Gimnasium Klubhuis, Oudtshoorn, 19:00. Steakete. R80. Kontantkroeg. Kaartjies by skool en Riana Booysen (082 929 4720). (more…)

Events Calendar

Thursday, February 7th, 2013

Thursday 14 February
University of the Third Age (U3A): International Discussion and Book Club. Books at 09:30 en discussion on a variety of matters concerning political trends led by William Gould at 10:00.  Millennium Park Community Hall, Oudtshoorn. Enquiries: Bets van Schalkwyk (044 272 3371; 082 3734072).
Saterdag 16 Februarie
• Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet vanaf 09:00 – 13:00. Navrae: 082 5100 516.
• Valentynsdans, Langenhoven Gimnasium Klubhuis, Oudtshoorn, 19:00. Steakete. R80. Kaartjies by skool en Riana Booysen (082 929 4720). Kontantkroeg. Fondsinsameling eerste netbalspan se toer na Rustenburg
Sondag 24 Februarie
VonWest en die Laerskool Wesbank Skoolkoor in die Jamstreet Amfi as deel van die Sonsondergang-konsertreeks. Navrae: 082 5100 516.

Events Calendar

Thursday, January 24th, 2013

Sondag 27 Januarie
Jak de Priester in die Jamstreet Amfi, Rooiheuwel. 18:30. Kaartjies by Die Herrie en Bottega. Navrae: 082 5100 516.

Saterdag 2 Februarie
• Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet vanaf 09:00 – 13:00. Navrae: 082 5100 516.
• Relay for Life. De Jager Sportstadion, Oudtshoorn. Spanne vanaf 15:00. Opening 18:00. Navrae: Yvette Lötter (072 127 5283).

Saterdag 16 Februarie
Rooiheuwelmark en Kattebak Karnaval by Jamstreet vanaf 09:00 – 13:00. Navrae: 082 5100 516.

Sondag 24 Februarie
VonWest en die Laerskool Wesbank Skoolkoor in die Jamstreet Amfi as deel van die Sonsondergangkonsertreeks. Navrae: 082 5100 516.

Events Calendar

Thursday, November 15th, 2012

Thursday 22 November
University of the Third Age (U3A). 10:00. Music – second part of The War of the World’s. Millennium Park Community Hall. Visitors welcome. Enquiries: Bets van Schalkwyk (044 272 3371 or 082 3734072).

(more…)

Events Calendar

Thursday, November 8th, 2012

9 – 11 NOVEMBER
Prins Albert Leesfees. Program by www.patourism.co.za/leesfees.htm. Kaartjies by toerismekantoor of tel 023 5411 366.

Saterdag 10 November
• Tuishuis Teetuin en Vlooimark om 09:00. • Open debate on fracking (“The Benefits of Fracking in the Karoo will never outweigh the Costs”). Jonathan Deal (Treasure Karoo Action Group) takes on pro-fracker Ivo Vegter. Chaired by town Councillor Colin Bower. Jans Rautembach Schouwburg. 15:00 – 16:30. No entrance fee.

Thursday 15 November
University of the Third Age (U3A). Book club at 09:30 and International Discussion at 10:00. Topics will include the USA presidential election, reasons for the financial turmoil, and some good news stories. Vergaderings in Afrikaans en Engels. Millenniumpark Gemeenskapsaal. Besoekers welkom. Navrae: Bets van Schalkwyk (044 272 3371 of 082 3734072).

Sondag 25 November
André Schwartz in die Jamstreet Amfi om 18:00. R90 volwassenes, R60 kinders, R250 op Jamstreetstoep. Bring eie piekniekmandjie. Kontantkroeg. Kaartjies by Herrie, Jamstreet, Bottega. Navrae: 082 5100 516.

2/3 Februarie 2013
Relay For Life. 16:00 – Baan open vir publiek. 18:00 – Amptelike opening van Relay For Life 2013. Te De Jager Sportsentrum. R50 per persoon wat in span is. R20 per persoon tot en met 22:00 (persone wat nie in ’n span is nie).

Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX