info@hoorn.co.za
044 272 5605
SMS: 073 217 7089

Argief vir die ‘Sosiaal’ Kategorie


Appelkoos- en wynnaweek vir almal

Thursday, October 27th, 2011

Die Calitzdorp-landbougemeenskap, die streek se wynplase en Agri Klein Karoo hou vanjaar die eerste keer ooit, in die hartjie van appelkoostyd, ’n appelkoos- en wynnaweek. Die Standard Bank Appelkoos- en Wynnaweek, soos dit bekend sal staan, vind op 2, 3 en 4 Desember plaas. (more…)

Kom vier saam met Die Hoorn Vrouedag

Thursday, August 4th, 2011

Deur Carina Fourie

OM vrouemaand op ‘n hoë noot af te sluit, word die skoner geslag genooi na ‘n ontbyt wat deur Die Hoorn in samewerking met Buffelsdrift Game Lodge, Café Soleil en Pomegranate Restaurant op Vrydag 26 Augustus by Buffelsdrift aangebied word.

‘n Ligte ontbyt sal bedien word, terwyl Garth Bradfield, sjef van Café Soleil en Pomegranate Restaurant, en Daniella Fourie van Buffelsdrift die vroue meer gaan vertel van die fynere kunsies van onthaal. (more…)

VOLLIES HOU VERGADERING

Thursday, July 28th, 2011

Deur Garnett Wicomb

Alle oud-studente van die voormalige Opleidingskollege Suid-Kaapland (OKSK) op Oudtshoorn, bekend as die Vollies, word genooi na ‘n vergadering op Maandag 1 Augustus om 18:00 in die Saturnus Primêre Skool.

Die doel van die vergadering is om ‘n reëlingskomitee te kies vir die volgende jaar se reünie op Oudtshoorn, sê mnr Japie Coetzee. (more…)

Fine cuisines and wines

Tuesday, July 26th, 2011

Guests at the brunch.

Niel Els, General Manager of Turnberry Lodge, who hosted the wine tasting and brunch at the hotel, serving guests. Niel is a professional member of the and member of the Chaîne des Rotisseurs.
Niel Els, David Hyman and Francois Ferreira.
Copyright ©   ::  DIE HOORN  •  Site by:  WebWorX